Title
Wegsleep hengelgids [emagazine]

Call Number
EMAGAZINE OVERDRIVE

Publication Information
Cleveland : Media 24 Ltd,

Physical Description
1 electronic emagazine.

Web Link
Click here to access eMagazine in OverDrive or download the Libby app from your App store

Summary
Die WegSleep Hengelgids, bevat sowat 50 uitgesoekte kampplekke waar hengelaars hulle tentpenne kan inkap en vishoeke kan ingooi. Dit sluit varswateroorde en kusoorde in en is toegelig met kaarte wat die uitleg van hierdie oorde aandui, sowel as aanwysings, kontakinligting en meer. Die gids bevat ook breedvoerige inligting oor Suid-Afrikaanse hengelvisse met kleurryke sketse en beskrywings van waar die vis voorkom, gedrag, broeipatrone en nog meer. Daar is ook wenke en raad oor hengelgerei

Format
Digital Library

Language
English


LibraryShelf NumberLocationStatus
OnlineEMAGAZINEeMagazineeMagazine